Nehemía 13:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar gedurende dit alles was ek nie in Jerusalem nie; want in die twee-en-dertigste jaar van Artasásta, die koning van Babel, het ek by die koning gekom; en ná verloop van tyd het ek verlof gevra van die koning

Nehemía 13

Nehemía 13:2-9