Nehemía 13:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom het ek met hulle getwis en hulle gevloek, en sommige van hulle geslaan en die hare uitgepluk en hulle by God besweer: Julle mag julle dogters nie aan hulle seuns gee, en julle mag nie van hulle dogters vir julle seuns of vir julleself neem nie!

Nehemía 13

Nehemía 13:24-31