Nehemía 13:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het met die edeles van Juda getwis en vir hulle gesê: Watter verkeerde ding is dit wat julle doen, dat julle die sabbatdag ontheilig?

Nehemía 13

Nehemía 13:7-24