Nehemía 12:43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En op dié dag het hulle groot offers gebring en was vrolik; want God het hulle groot vreugde verskaf, en ook die vroue en kinders was vrolik, sodat die vreugde van Jerusalem tot ver weg gehoor is.

Nehemía 12

Nehemía 12:34-47