Nehemía 12:39 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

verder by die Efraimspoort langs en die Ou Poort en die Vispoort en die toring Hanáneël en die toring Hamméa tot by die Skaapspoort; en hulle het bly staan by die Gevangenispoort.

Nehemía 12

Nehemía 12:35-47