Nehemía 12:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die priesters en die Leviete het hulleself gereinig, en die volk en die poorte en die muur gereinig.

Nehemía 12

Nehemía 12:25-33