Nehemía 12:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die hoofde van die Leviete was: Hasábja, Serébja en Jésua, Kádmiël, en hulle broers was teenoor hulle om te loof en te dank volgens die bevel van Dawid, die man van God, wag naas wag:

Nehemía 12

Nehemía 12:16-25