Nehemía 11:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit is die hoofde van die provinsie wat in Jerusalem gewoon het. In die stede van Juda het hulle elkeen in sy besitting in hulle stede gewoon: Israeliete, die priesters en die Leviete en die tempelbediendes en die kinders van die dienaars van Salomo.

Nehemía 11

Nehemía 11:1-10