Nehemía 11:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En wat die dorpe in hulle buiteveld betref, van die kinders van Juda het gewoon in Kirjat-Arba en sy onderhorige plekke, en in Dibon en sy onderhorige plekke, en in Jekábseël en sy dorpe,

Nehemía 11

Nehemía 11:18-31