Nehemía 10:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ons het vir ons die verpligting aangegaan om ons ’n derde van ’n sikkel in die jaar op te lê vir die diens van die huis van onse God —

Nehemía 10

Nehemía 10:29-39