Nehemía 10:1-8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. EN op die verseëlde stukke het geteken: Nehemía, die goewerneur, die seun van Hagálja, en Sedekía,

2. Serája, Asárja, Jeremia,

3. Pasgur, Amárja, Malkía,

4. Hattus, Sebánja, Mallug,

5. Harim, Méremot, Obádja,

6. Daniël, Gínneton, Barug,

7. Mesúllam, Abía, Míjamin,

8. Maäsja, Bílgai, Semája; dit was die priesters.

Nehemía 10