1. EN op die verseëlde stukke het geteken: Nehemía, die goewerneur, die seun van Hagálja, en Sedekía,
2. Serája, Asárja, Jeremia,
3. Pasgur, Amárja, Malkía,
4. Hattus, Sebánja, Mallug,
5. Harim, Méremot, Obádja,
6. Daniël, Gínneton, Barug,
7. Mesúllam, Abía, Míjamin,
8. Maäsja, Bílgai, Semája; dit was die priesters.
9. En die Leviete: Jésua, die seun van Asánja, Bínnuï van die seuns van Hénadad, Kádmiël,
10. en hulle broers: Sebánja, Hodía, Kelíta, Pelája, Hanan,
11. Miga, Rehob, Hasábja,
12. Sakkur, Serébja, Sebánja,
13. Hodía, Bani, Beninu.
14. Die hoofde van die volk: Parhos, Pahat-Moab, Elam, Sattu, Bani,
15. Bunni, Asgad, Bébai,
16. Adónia, Bigwai, Adin,