Nehemía 1:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ons het baie verkeerd gehandel teenoor U, en ons het die gebooie en insettinge en verordeninge wat U aan Moses, u kneg, beveel het, nie gehou nie.

Nehemía 1

Nehemía 1:2-11