Nehemía 1:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

het Hanáni, een van my broers, gekom, hy en manne uit Juda; en ek het hulle gevra na die Jode, die vrygeraaktes wat oorgebly het uit die gevangenskap, en na Jerusalem.

Nehemía 1

Nehemía 1:1-6