Nahum 3:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jou herders sluimer, o koning van Assur, jou edeles lê daar, jou volk is op die berge verstrooi, en niemand versamel hulle nie.

Nahum 3

Nahum 3:9-19