Miga 7:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wei u volk met u staf, die kudde wat u erfdeel is, wat afgesonderd woon in ’n bosveld op Karmel; laat hulle wei in Basan en Gílead soos in die ou dae.

Miga 7

Miga 7:8-20