Miga 6:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy het jou bekend gemaak, o mens, wat goed is; en wat vra die Here van jou anders as om reg te doen en liefde te betrag en ootmoedig te wandel met jou God?

Miga 6

Miga 6:1-13