Miga 6:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die insettinge van Omri word onderhou en al die werke van die huis van Agab; en julle wandel ooreenkomstig hulle planne, sodat Ek jou tot ’n woesteny sou maak en die inwoners daarvan ’n bespotting: en die smaad van my volk sal julle dra.

Miga 6

Miga 6:10-16