Miga 6:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy sal eet, maar nie versadig word nie, sodat jou honger in jou binneste bly; en jy sal wegbring sonder om iets te red; en wat jy red, sal Ek aan die swaard oorgee.

Miga 6

Miga 6:8-15