Miga 4:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar hulle ken nie die gedagtes van die Here nie en verstaan nie sy besluit nie, dat Hy hulle versamel het soos gerwe op die dorsvloer.

Miga 4

Miga 4:3-14