Miga 2:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Die deurbreker sal optrek voor hulle uit: hulle sal deurbreek en deur die poort intrek en daardeur uittrek; en hulle koning sal voor hulle uit gaan, en die Here heeltemal vooraan.

Miga 2

Miga 2:3-13