Miga 1:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom sal Ek Samaría ’n puinhoop maak op die veld, ’n plek om wingerdstokke te plant; en Ek sal haar klippe in die dal laat afrol en haar fondamente blootlê.

Miga 1

Miga 1:1-7