Matthéüs 9:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN toe Jesus daarvandaan verder gaan, het twee blindes Hom gevolg, terwyl hulle uitroep en sê: Wees ons barmhartig, Seun van Dawid!

Matthéüs 9

Matthéüs 9:19-30