Matthéüs 9:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het ’n verlamde man wat op ’n bed lê, na Hom gebring. En toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy aan die verlamde: Seun, hou goeie moed, jou sondes is jou vergewe.

Matthéüs 9

Matthéüs 9:1-8