Matthéüs 9:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar gaan leer wat dit beteken: Ek wil barmhartigheid hê en nie offerande nie; want Ek het nie gekom om regverdiges te roep nie, maar sondaars tot bekering.

Matthéüs 9

Matthéüs 9:4-14