Matthéüs 8:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jesus sê vir hom: Pas op dat jy dit aan niemand vertel nie, maar gaan vertoon jou aan die priester en offer die gawe wat Moses voorgeskrywe het, tot ’n getuienis vir hulle.

Matthéüs 8

Matthéüs 8:1-5