Matthéüs 8:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die manne het hulle verwonder en gesê: Wat vir ’n mens is Hy, dat selfs die winde en die see Hom gehoorsaam is?

Matthéüs 8

Matthéüs 8:18-34