Matthéüs 7:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Moenie wat heilig is, aan die honde gee nie; en gooi julle pêrels nie voor die varke nie, sodat hulle dit nie miskien met hulle pote vertrap en omdraai en julle verskeur nie.

Matthéüs 7

Matthéüs 7:2-16