Matthéüs 7:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Alles wat julle dan wil hê dat die mense aan julle moet doen, net so moet julle aan hulle ook doen; want dit is die wet en die profete.

Matthéüs 7

Matthéüs 7:6-13