Matthéüs 6:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

maar maak vir julle skatte bymekaar in die hemel, waar geen mot of roes verniel nie en waar diewe nie inbreek en steel nie;

Matthéüs 6

Matthéüs 6:10-23