Matthéüs 6:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.

Matthéüs 6

Matthéüs 6:11-22