Matthéüs 6:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

PAS op dat julle nie jul liefdadigheid voor die mense bewys om deur hulle gesien te word nie; anders het julle geen loon by julle Vader wat in die hemele is nie.

Matthéüs 6

Matthéüs 6:1-4