Matthéüs 5:39 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Ek sê vir julle dat julle ’n slegte mens nie moet weerstaan nie; maar as iemand jou op jou regterwang slaan, draai ook die ander een na hom toe.

Matthéüs 5

Matthéüs 5:33-48