Matthéüs 5:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As jou regteroog jou dan laat struikel, ruk dit uit en gooi dit weg van jou af; want dit is vir jou beter dat een van jou lede vergaan en nie jou hele liggaam in die hel gewerp word nie.

Matthéüs 5

Matthéüs 5:24-37