Matthéüs 4:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en sê vir Hom: As U die Seun van God is, werp Uself af; want daar is geskrywe: Hy sal sy engele bevel gee aangaande U, en hulle sal U op die hande dra, sodat U nie miskien u voet teen ’n klip stamp nie.

Matthéüs 4

Matthéüs 4:1-10