Matthéüs 28:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN laat ná die sabbat toe dit begin lig word, teen die eerste dag van die week, kom Maria Magdaléna en die ander Maria om na die graf te gaan kyk.

Matthéüs 28

Matthéüs 28:1-10