Matthéüs 27:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe is vervul wat gespreek is deur Jeremia, die profeet, toe hy gesê het: En hulle het die dertig silwerstukke geneem, die prys van die gewaardeerde wat hulle gewaardeer het vanweë die kinders van Israel;

Matthéüs 27

Matthéüs 27:1-16