Matthéüs 27:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nadat hulle saam raad gehou het, het hulle die stuk grond van die pottebakker daarmee gekoop as ’n begraafplaas vir vreemdelinge.

Matthéüs 27

Matthéüs 27:6-10