Matthéüs 27:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En nadat hulle Hom gekruisig het, het hulle sy klere verdeel deur die lot te werp, sodat vervul sou word wat deur die profeet gespreek is: Hulle het my klere onder mekaar verdeel en oor my gewaad die lot gewerp.

Matthéüs 27

Matthéüs 27:34-42