Matthéüs 27:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN Jesus het voor die goewerneur gestaan, en die goewerneur het Hom die vraag gestel en gesê: Is U die Koning van die Jode? En Jesus antwoord hom: U sê dit.

Matthéüs 27

Matthéüs 27:2-21