Matthéüs 27:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN toe dit dag geword het, het al die owerpriesters en die ouderlinge van die volk saam raad gehou teen Jesus om Hom dood te maak.

Matthéüs 27

Matthéüs 27:1-5