Matthéüs 26:64 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jesus antwoord hom: U het dit gesê. Maar Ek sê vir u almal: Van nou af sal u die Seun van die mens sien sit aan die regterhand van die krag van God en kom op die wolke van die hemel.

Matthéüs 26

Matthéüs 26:56-69