Matthéüs 26:57 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN die wat Jesus gevange geneem het, het Hom weggelei na Kájafas, die hoëpriester, waar die skrifgeleerdes en die ouderlinge vergader het.

Matthéüs 26

Matthéüs 26:56-61