Matthéüs 26:13 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Voorwaar Ek sê vir julle, oral waar hierdie evangelie verkondig sal word in die hele wêreld, sal ook gespreek word van wat sy gedoen het, tot ’n gedagtenis aan haar.

Matthéüs 26

Matthéüs 26:11-15