Matthéüs 25:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die verstandiges antwoord en sê: Miskien sal daar nie genoeg wees vir ons en vir julle nie. Maar gaan liewer na die verkopers en koop vir julleself.

Matthéüs 25

Matthéüs 25:2-16