Matthéüs 25:5-8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

5. En terwyl die bruidegom talm om te kom, het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak.

6. En middernag was daar ’n geroep: Daar kom die bruidegom; gaan uit hom tegemoet!

7. Toe staan al daardie maagde op en maak hulle lampe gereed.

8. En die wat dwaas was, sê aan die verstandiges: Gee vir ons van julle olie, want ons lampe gaan uit.

Matthéüs 25