Matthéüs 25:43 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Ek was ’n vreemdeling, en julle het vir My nie herberg gegee nie; naak, en julle het My nie geklee nie; siek en in die gevangenis, en julle het My nie besoek nie.

Matthéüs 25

Matthéüs 25:34-45