Matthéüs 25:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan sal die Koning vir die wat aan sy regterhand is, sê: Kom, julle geseëndes van my Vader, beërf die koninkryk wat vir julle berei is van die grondlegging van die wêreld af.

Matthéüs 25

Matthéüs 25:26-37