Matthéüs 25:24 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die een wat die een talent ontvang het, kom ook en sê: Meneer, ek het u geken, dat u ’n harde man is wat maai waar u nie gesaai het nie, en bymekaarmaak waar u nie uitgestrooi het nie;

Matthéüs 25

Matthéüs 25:21-29