Matthéüs 25:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En aan die een gee hy vyf talente en aan die ander twee en aan die ander een, aan elkeen na sy vermoë; en hy het dadelik op reis gegaan.

Matthéüs 25

Matthéüs 25:14-19